logo
  • Tuis
  • Admin
    • Admin vir kerkkantore
    • Vorige tuisblad
  • Leraars
  • Ringe
  • Sinode
    • Wat is jou storie?
    • Geakkrediteerde mentors
    • Sinode 2016
    • Algemene Sinode
  • Nuus
    • Grens.Pos
  • Aflaai
    • Kerkorde NG Kerk in Oos-Kaapland 2017
  • Kontak Ons
    • Sinodale Kantoor
    • Gemeentes
    • Gemeentelike webbladsye
    • Ringe
    • Stuur epos
logo
  • Facebook
  • Twitter
  • Reisgeselskap (blog)
  • Home
  • Nuus
19 Feb2018

Konferensie oor dissipelskap met Francois Carr

Written by Danie. Posted in Nuus

 

NG KERK SHERWOOD: DISSIPELSKAP KONFERENSIE 4 MAART – 7 MAART 2018

Spreker: Dr Francois Carr

Plek:      NGK Sherwood

Datum:  4 – 7 Maart 2018

Adres:    h/v Walker- & Devon Weg Sherwood

Program:

Tema: ‘n Volgeling in Aksie

Sondag 3 Maart            18:30    Kom Kyk

Maandag 4 Maart        19:00    Kom en Volg My

Dinsdag 5 Maart          19:00    Kom en Wees net by My

Woensdag 6 Maart      19:00    Getting ready to Go

(Stappe vir Oorwinning en Groei)

Daar gaan toesig vir kinders gereël word.

Koffie en Tee gaan na die tyd bedien word.

 

  • Continue Reading
  • No Comments
14 Nov2017

Wat is moontlik in ‘n klein plattelandse gemeente?

Written by Danie. Posted in Nuus

Hier is ‘n wonderlike verhaal wat toon wat in ‘n klein, plattelandse dorp moontlik is. Dit gaan oor Touwsrivier:

  • Continue Reading
  • No Comments
06 Nov2017

8 November 2017: Liturgie vir biduur oor misdaad, geweld en die droogte

Written by Danie. Posted in Nuus

‘n Liturgiese voorstel vir ‘n biduur op 8 November 2017 is hier beskikbaar (wanneer jy op die skakel klik, laai die MS-Word dokument na jou hardeskyf af). Klik ook hier vir die grafika.

  • Continue Reading
  • No Comments
15 Sep2017

Oorbrug die kloof tussen ryk en arm

Written by Danie. Posted in Nuus

Die NG Kerk ontwikkel inisiatiewe om lidmate te help oorbrug aan die kloof tussen ryk en arm. Die infografika hieronder vertel die verhaal.

Die aksie word op grond van drie insette beplan:

  • Eerstens is gesprek met ekonome gevoer (prentjie links bo) , wat gesê het roepingsbewuste lidmate is die kerk se grootste bate. Onderwys, vaardighede en vennootskappe met ander rolspelers is nodig.
  • Tweedens is ‘n groep predikante ewekansig gekies om ‘n vraelys te voltooi (prentjie middel bo). Hulle meen onderwys is die sleutel om die gaping tussen ryk en arm te oorbrug. Mense moet gehelp word om geluk elders as in bloot besit te vind, en die kerk moet anders dink oor hulpverlening.
  • Suksesvolle gemeente-projekte wat reeds ‘n verskil aan die kloof maak (prentjie bo, regs) is bekyk en ontdek dat passievolle lidmate aangemoedig moet word, dat mens moet vasbyt, en dat ‘n olifant happie vir happie opgeëet word.

Verder is vier bewegings onderskei wat kerkmense moet maak om suksesvol ‘n verskil aan die gaping tussen ryk en arm te maak. Sien die vier bewegings hieronder. Hoe meer ons aan die linkerhandse benaderings vashou, hoe minder effektief al ons wees.

Die infografika is deur Bybelmedia ontwikkel.

  • Continue Reading
  • No Comments
10 Sep2017

Ring van PE-Wes inspireer lidmaat

Written by Danie. Posted in Nuus

Knight Mali, lidmaat van die NG Blouwaterbaai Familiekerk, vertel aan ds Johan van Zyl hoe die onlangse ringsitting van die Ring van PE-Wes hom inspireer. Knight vertel wat hy van die vergadering waardeer en hoe hy wil deelneem aan die doelstellings van die ring:

  • Continue Reading
  • No Comments
01 Sep2017

Sing oor die vyf sola’s van die Reformasie

Written by Danie. Posted in Nuus

Geniet hierdie mooi lied oor die Solas vir die reeks “Vreugdevol Vry” (‘n Reeks van die NG Gemeente Witrivier) uit die pen van Philip Marais. Dankie aan Louis Conradie vir die mooi video. Aan God al die eer!

  • Continue Reading
  • No Comments
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • ...
  • 9

Nuutste bydraes

  • #imagine 2019 bekendgestel
  • Wat sal ware verandering in ons land bring? Oor vroeëkind-ontwikkeling.
  • Die NG Kerk en grondhervorming – 15 Augustus 2018
  • Gratis hulpbronne vir jeugbediening
  • Gebedsgids vir Ramadan (16 Mei tot 14 Junie 2018)
  • Die NG Kerk en grondhervorming
  • Konferensie oor dissipelskap met Francois Carr
  • Wat is moontlik in ‘n klein plattelandse gemeente?

Facebook

Facebook

Reisgeselskap

Read feed

Argief

  • January 2019
  • November 2018
  • August 2018
  • May 2018
  • March 2018
  • February 2018
  • November 2017
  • September 2017
  • August 2017
  • March 2017
  • February 2017
  • January 2017
  • December 2016
  • November 2016
  • October 2016
  • September 2016
  • July 2016
  • June 2016
  • May 2016
  • April 2016
  • February 2016
  • January 2016
  • November 2015
  • October 2015

Nuutste kommentaar

  • Login
  • Forgot your password?