UITGEBREIDE
INHOUDSOPGAWE
Gemeentes 2010
Ringe 2010
Sinodale Kommissie 2008
Uitvoerende Komitee van die Konvent vir Eenheid
Leraars VGK
Oos-Kaapland (Junie 2006)
NG Kerk in Afrika:
Ringe, gemeentes en konsulente in Oos-Kaapland
Nuutste reëlingsrondom Huweliksbevestigers
Die
jongte skrywe van dr Ben du Toit (22 Oktober 2010).
Huweliksbevestigers moet dié brief met onderskeidingsvermoë lees, want
die situasie verskil by die onderskeie plaaslike kantore van die
Departement van Binnelandse Sake.
Reëlings rondom Huweliksbevestigers (29 Julie 2010)
In hierdie skrywe verduidelik dr Ben du Toit van die Parlementêre
lessenaar hoe die nuutste reëlings van die Dept van Binnelandse Sake
huweliksbevestigers raak.
Klik hier.
Goedgekeurde
datums
vir 2009.
Klik hier vir 'n volledige
uiteensetting, met verbandhoudende dokumente.
Daar is 'n dringende
behoefte in klein plattelandse gemeentes wat nie langer 'n leraar
kan bekostig nie aan lidmate wat toegerus is om praktiese
bedieningshulp te lewer. Groter gemeentes vra ook na die uitbou van
hul kapasiteit om konkrete bediening te lewer.
Die Sinodale Kommissie
het derhalwe goedkeuring verleen dat lidmate volgens die program van
die Sentrum vir Kontekstuele Bediening (SKB) aan die Universiteit van
Pretoria opgelei kan word om bedieningshulp ten opsigte van
prediking en pastoraat te lewer.
Die bedieningshulp
word onder kerklike toesig gelewer.
Die opleiding word vanaf
Mei 2008 gelewer en inligting word eersdaags aan kerkrade gestuur.
Ringe speel 'n
besonder belangrike rol in die NG Kerk in Oos-Kaapland as primêre
rolspelers in die uitvoering van ringsprojekte. Gemeentelike
sinodale bydraes staan bekend as sinodale dankoffers en word
aangewend om ringsprojekte te befonds. Ringe lê dus jaarliks
projekaansoeke aan die sinodale kommissies voor.
Handleiding vir ringsprojekte
Aansoekvorm vir Ringsprojekte -
MS-Word -
PDF
(Nota:
Die aansoekvorm in MS-Word-formaat kan jy direk in jou woordverwerker oopmaak en invul.
Regs-klik op die skakel en kies die opsie "Save target as..." om die
dokument op jou hardeskyf te stoor.)
Ringsprojekte
vir 2010-11
Ringsprojekte
vir 2009-10
Ringsprojekte vir 2008-9
Hierdie is die
geldende uitgawe van die
Kerkorde
en Bepalings (2007) van die NG Kerk in Oos-Kaapland. Dit bevat die
Kerkorde van Algemene Sinode en die Bepalings en Regelemente van die NG
Kerk in Oos-Kaapland.
Klik hier vir die
Kerkorde
Algemene Sinode 2010 (dit bevat nie die Oos-Kaaplandse bepalinge nie,
slegs die Algemene Sinode se artikels).
Rig navrae
oor die Kerkorde en die toepassing daarvan aan die aktuarius van
die sinode,
Ds Hansie Schutte
NGK Cradock-Oos
Posbus 132
CRADOCK
5880
Tel: 048 881-5177
Sel: 082 659 2480
Dekbrief van die Direkteur Administrasie re die Inventaris van
Inligtingsbronne, Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting.
Inventaris van Inligtingsbronne
Die dekbrief verduidelik
dat hierdie inventaris jaarliks aan die kerkargief gestuur moet word, en
verduidelik volledig hoe om die saak te hanteer.
Sakelys
Sinodale Vergadering 2003 (460kb)
Handelinge Sinodale Vergadering 2003
(440kb)
Sakelys en Handelinge Buitengewone Sinodale Vergadering 2005
(290kb)
Sakelys
Sinodale Vergadering 2007
Handelinge Sinodale Vergadering 2007
Die volledige reeks
uitgawes van die OosKaap eNuus, e-pos nuusblad
van die NG Kerk in Oos-Kaapland verskyn hier.
Lectio Divina
In hierdie artikel word die antieke geloofspraktyk
van Lectio Divina, mediterende omgang met God en Skrif, uiteengesit.
Geloofsonderskeiding in vergaderings - Powerpoint (4.3mb)
Hierdie is 'n Powerpoint-opsomming van 'n boekie deur Frederick Marais
wat met die oog op die luisterseisoen gepubliseer word.
(Regs-klik op die skakel hierbo en kies "Save target as...")
Geloofsonderskeiding in vergaderings - Acrobat PDF-formaat (4mb)
Hierdie is bogenoemde Powerpoint-aanbieding in die vorm van
nota-bladsye, PDF-formaat.
Die Handelinge-verhaal geloofsonderskeidend oorvertel
'n Uittreksel uit Frederick Marais se boek oor geloofsonderskeiding in
vergaderings.
Beoordeling van
"Die Trojaanse perd in die NG Kerk - Die kanker van evolusionisme en
liberalisme"
Dr Mike Smuts neem hierdie
onlangse publikasie onder die loep in 'n indringende gesprek oor die
meriete van die boek.
Lees die resensie
'n Brief van
Johannes Calvyn - Prof Piet Naudé
Prof Piet Naudé van die Nelson
Mandela Metropolitaanse Universiteit het 'n
brief
voorgelees tydens die openingsdiens van die Calvyn-Feesweek wat op 30
Augustus 2009 te Stellenbosch Moedergemeente gehou is.
A Jesus Manifesto
'n Baie besondere dokument -
eintlik 'n eietydse belydenis oor Jesus - is
hier te vind.
Dit is geskryf deur Leonard Sweet en Frank Viola.
An Open Letter to
South African Political Leaders on Occasion of the 2009 Elections - Prof
Tinyiko Sam Maluleke
In hierdie werklik besondere
toespraak tydens 'n gebedsontbyt van die Mpumalanga wetgewer op 24
Februarie 2009 praat prof Sam Maluleke, president van die SA Raad van
Kerke en navorsingsdirekteur te Unisa, oor gebed in die openbare lewe,
en skryf hy 'n ope brief aan alle politieke leiers in die land.
Hy sê onder andere: "I am worried that given the perceptions of
glamour, power and wealth associated with politics for a long time, and
certainly over the past fifteen years, our country’s political arena has
become a magnet for all manner of people whose ambition is to use
politics as the shortcut to fame and influence; those whose main (if not
only) interest is their own ascendancy and their own acquisition of
power for themselves."
Sinethemba - NGK
Mthatha en VGK Decoligny bring hoop vir kinders
Lees hier meer oor die
Sinethemba kinderhuis
vir verstandelike gestremde kinders. Dit is 'n verhaal van hoop en
getuig van die samewerking tussen die NG Kerk en VG Kerk te Mthatha - 'n
goeie basis vir die uitleef van 'n gedeelde roeping en hereniging.
The conversations
of our times
In
hierdie artikel tree Bill Easum in gesprek met al die verskillende
debatte en gesprekke oor die kerklike praktyk en teologie wat hy
identifiseer. Hy behandel die emergents, die incarnationals, organics,
attractionals en reproductives. 'n interessante, lekker-lees artikel.
Prof Dirkie Smit lewer die jaarlikse Willie Jonker-lesing
Op
Hervormingsondag, 26 Oktober 2008, het prof Dirkie Smit die derde WD
Jonker gedenklesing van die Ring van die Kaap die Goeie Hoop gelewer.
Die titel van sy voordrag was:
En
ook gehoor? Vrae rondom die Gereformeerde siening van die kerk.
Wat moet die kerk ophou
doen? Wat moet die kerk anders doen? Wat moet die kerk NOU doen?
Neels Jackson (Kerksake verslaggewer van Beeld)
Die ervare en gewaardeerde kerksake-verslaggewer van Beeld, Neels
Jackson, gee baie belangrike perspektiewe oor die kerk in
hierdie voordrag, wat op 21 Oktober 2008 by ADGO (Algemene
Diensgroep Gemeente-Ontwikkeling) se jaarvergadering gelewer is.
Oor die Belhar-Belydenis : Reformed
Church in America
Die Reformed Church in America het die
Belhar-Belydenis voorlopig vir 'n periode van twee jaar as
belydenisskrif aanvaar. Dié kerk het 'n boekie hieroor gepubliseer met
'n studiegids e.s.m. Hier volg 'n uittreksel uit hul webblad:
Unity, Reconciliation, and Justice is a study
guide designed to help people reflect on the Belhar Confession as a
living confession of faith that speaks directly to ministry and mission
in North America.
This 102-page resource is
written by and for members of the RCA. It has a nine-session format;
each session can be covered in a week but includes enough material to
allow two to four weeks of study, depending on how deeply a group wishes
to explore the issues presented. The book also includes directions for
group leaders and several appendices with readings, songs, worship
materials, a "Welcoming Diversity Inventory," and world recipes.
Klik hier
om die boekie af te laai (3.4 Mb).
Aanvaarding Belydenis van Belhar - Reformed Church in America
Prof Piet Naudé het die
Algemene Sinode van die Reformed Church in America op 9 Junie 2007
toegespreek oor dié kerk se proses om Belhar as belydeniskrif te
aanvaar.
Nagmaal, Kerkeenheid en
Jesus se Gebed in Johannes 17
In meegaande
artikel bespreek Hansie Schutte die verband tussen nagmaal,
kerkeenheid en Jesus se gebed in Handelinge 17.
Shane Claiborne - An
Ordinary Radical
Shane beskryf homself as 'n ordinary radical, 'n living
experiment of evangelical zeal mixed with grassroots activism; a passion
for Jesus mixed with prison time for feeding the poor.
Hy is stigterslid van The Simple Way, a gemeenskap in Philadelphia,
VSA, wat fokus op 'n eenvoudige, kommunale lewenswyse. Hy beywer hom vir
die verspreiding van hulpbronne na armes.
Shane is 'n uitdagende denker. Hier is twee bronne van hom:
1. 'n Gedeelte uit sy boek
The
Irresistible Revolution; en
2. 'n MP3 (klankopname) van 'n praatjie:
Finding your
Calcutta, na aanleiding van sy kontak met moeder Theresa.
Hierdie MP3 is 13.1 MB groot.
Cleaning up Bad Communication
In hierdie uittreksel uit 'n publikasie van die
Alban Institute word drie tipes swak kommunikasie in gemeentes bespreek
en oplossings daarvoor aangedui.
God ons Vader en die Kerk ons Moeder? - dr Schalk du Toit
In hierdie artikel bespreek Schalk du Toit die
opkoms van die moderne, wetenskaplike denkrigting en die stryd wat dit
in die NG Kerk ontketen het.. Hy vertel die fassinenrende verhaal van
die stryd in die NG Kerk oor hierdie tema.
Pastoral
Sabbath Keeping
Hierdie artikel is 'n uittreksel uit Judith
Schwanz se nuwe boek wat by die Alba Institute verskyn het. Hierin
beskryf sy die belangrikheid van 'n persoonlike sabbat vir die pastor.
Betrokkenheid van Oos-Kaapse Gemeentes by diensaksies 2006 en 2007
Ds Giep Louw het pas 'n statistiese vergelyking
van gemeentes se betrokkenheid by diensaksies oor die begrotingsjare
2006 en 2007 gemaak. Die syfers gee 'n baie interessante prentjie van
die omvang van gemeentes se betrokkenheid by diensaksies.
The Holy Spirit in the Church
In hierdie artikel bespreek die bekende Britse teoloog, NT Wright, die
tema op 'n besondere wyse.
Gracism versus
Racism
David Anderson het 'n ingrypende dosis medikasie
vir ons land se rassespanning. Hierdie artikel het in die Willow Creek
Assosiasie se nuusblad verskyn (965 kb)
Kerkwees kry nuwe gedaantes - prof Stephan Joubert
Hierdie artikel, wat in Rapport van 16 Maart 2008
verskyn het, behoort in diepte deur elke kerkraad bespreek te word.
Brugbouers - Tim du Plessis
Die jaar 2008 het op 'n gedempte, bekommerde noot
in SA afgeskop. Tim du Plessis verduidelik waarom brugbouers so
noodsaaklin in SA is.
Suffering produces Hope - Walter Brueggemann
In hierdie lesenswaardiges artikel verduidelik die
Ou Testamentikus Walter Brueggemann aan die hand van die Skrif hoedat
hoop uit lyding gebore word.
ADGO Navorsingsprojek oor Vrouelidmate
Die Taakspan Vrouelidmate van die Algemene Sinode
se Diensgroep vir Gemeente-Ontwikkeling het 'n landswye navorsingsprojek
geloods oor die potensiaal van vroue in die NG Kerk. In hierdie uiters
lesenswaardige verslag ontmoet mens uiters merkwaardige perspektiewe en
insigte.
Publieke Teologie
Ronel Bezuidenhout gee 'n een-bladsy opsomming
waarin sy verduidelik wat publieke teologie beteken en hoe hierdie soort
leierskap in gemeentes lyk.
Images of Men and Masculinities within Cultural Contexts: A Pastoral
Assessment (D.Th.) - Stéphan van der Watt
Hierdie is a uiters aktuele onderwerp. Dr Stéphan
van der Watt het in 2007 met hierdie proefskrif gepromoveer. Hy was so
ruimhartig om dit volledig met ons te deel, en jy kan lekker lees
hieraan!
Prof Julian Muller en die Opstanding - Attie van Wyk
In hierdie artikel tree dr Attie van Wyk in
gesprek met prof Julian Muller oor die opstanding uit die dood.
Nuwe Hervorming : Verklaring Moderamen Algemene Sinode 2003
'n DVD wat teologiese
ontwikkelinge rondom die sg. Nuwe Hervorming in die NG Kerk uitlig, is
tans groot nuus. Dit is die moeite werd om weer die verklaring te lees
wat die Moderamen van die Algemene Sinode hieroor in 2003 uitgereik het.
Kruisgewys -
2007-2
In hierdie uitgawe van
Kruisgewys bespreek verskeie waarnemers die merkwaardige vergadering van
die Algemene Sinode in Junie 2007.
Oos-Kaapse Verhaal van die verlies en herstel van die kerkverband
In hierdie artikel vertel
ds Hansie Schutte die Oos-Kaapse verhaal van hoe die NG Kerk een
kerkverband verloor het, en die pad wat reeds sedert die stigting van 'n
eie Oos-Kaapse sinode in 1973 geloop is om die verband te herstel.
One Saviour one Church - Reconciliation as justification and “new
creation” - Prof Flip Theron
In hierdie artikel
beredeneer prof Theron wyse waarop die leer van die regverdiging van die
goddelose sosiale ordeninge krities aanspreek.
Aanvaarding Belydenis van Belhar - Reformed Church in America
Prof Piet Naudé het die
Algemene Sinode van die Reformed Church in America op 9 Junie 2007
toegespreek oor dié kerk se proses om Belhar as belydeniskrif te
aanvaar.
Pinksterreeks
2007
Die pinksteronderwerpe vir
2007 vir gebruik in die Familie van NG Kerke.
Tweede Willie Jonker Gedenklesing - Prof Jaap Durand
Hierdie lesing handel oor Calvinistiese aktivisme
en piëtistiese mistiek en vra die vraag of dit mekaar uitsluit.
Die
eerste gedenklesing is ook op ons webblad beskikbaar.
Dieper dissipelskap en Morele vorming in Afrika
In hierdie artikel (die Powerpoint-aanbieding word
hier weergegee) bespreek ds Danie Mouton die weg waarlangs dissipelskap
en morele vorming in Afrika bewerk kan word.
Kantaantekeninge by die Kerkherenigingsproses
In hierdie reguit artikel bespreek ds Hansie Schutte die stand van die
kerkherenigingsgesprek soos in Maart 2007.
Gereformeerdheid in 10 Stellings - Prof Piet Naudé
In hierdie artikel vat Piet Naudé die kern van
gereformeerdheid in tien stellings saam.
Waarom Kerkhereniging?
Ds Hansie Schutte aan die woord by die Oos-Kaapse
Kerkherenigingskonferensie te Cradock, 3 Maart 2007.
Dit gaan goed met die NG Kerk!
Die vier leraars van NGK Jefreysbaai het verskeie gemeentes oor die land
besoek en deel hul indrukke.
Kerkspieël 2004, toegepas
op die Oos-Kaap - dr Jan Bisschoff
The Acts 15 Agenda and Ephesian Model - prof Jurgens Hendriks
Eerste
Willie Jonker Gedenklesing - prof Flip Theron
Gereformeerde siening van Belydenis - prof Dirkie Smit
Die kerk van die toekoms en die toekoms van die kerk - prof Jurgens
Hendriks (professorale intreerede)
My
droomkerk -
ds Hansie Schutte
Notule van die
Oos-Kaaplandse Konferensie vir Kerkhereniging
'n Besonder geseënde
konferensie deur die Oos-Kaaplandse Konvent vir Eenheid is op 2 en 3
Maart 2007 te Cradock gehou.
Klik hier vir notule
van hierdie byeenkoms.
Notules Uitvoerende
Komitee Konvent vir Eenheid
Klik hier vir die
Notules van die UK. 'n
Gebruikersnaam en wagwoord is nodig, wat jy
hier kan aanvra.
Dokumente van die
Konvent 2004
Notule Konvent vir Eenheid 2004
Agenda 2004 (English)
Sakelys 2004 (Afrikaans)
Bylaag A - Reglement Konvent
Bylaag B - Notule Konvent 2001
Bylaag C - NGK Wes- en Suid-Kaap - Besluit re Kerkhereniging
Bylaag D - NGK Oos-Kaap - Besluit re Kerkhereniging
Bylaag E - Kerkregtelike vereistes vir eenwording volgens die Kerkorde van die
VGKSA
Bylaag F - Model vir Kerkeenheid - VGKSA en NGK
Bylaag G - Kerkregtelike Beoordeling en/of Besluitnemingsbevoegdheid van die
Eenheidsinode
Bylaag H - Kerkordelike Sake ter sprake by die Eenwording van die VGK en NG Kerk
Bylaag I - Uitleg van die Belhar-Belydenis
Bylaag J - Uitleg van die Begeleidende Brief - Belhar
Bylaag K - Kerkordelike Riglyne vir die Herenigingsproses vanuit 'n NG
Perspektief
Bylaag L - Model vir 'n Herenigde Kerk vanuit 'n NG Perspektief
Bylaag M - Model vir 'n Gesamentlike Sinode tussen die VGK Kaapland, NGK
Wes-Kaapland en NGK Oos-Kaapland
Dokumente van die
Konvent 2001
Notule
Konvent vir Eenheid 2001
Reglement van die
Konvent
Goedgekeurde reglement
Ander
Konvent-dokumente
Die Gereformeerde siening van Belydenis - prof Dirkie Smit
Ledelys
Uitvoerende Komitee
Hier is die besluite wat die uitgebreide moderamen van die NG Kerk
(die moderamen Algemene Sinode en al die moderature van die 10
streeksinodes) in Junie 2008 te Carmelite, Johannesburg geneem het.
Die tweede
kerkhereniging-konferensie van die uitgebreide moderamens van die
vier kerke van die Familie van NG Kerke, saam met die moderature van al
die streeksinodes, het van 23-25 April 2007 te Achterberg, Krugersdorp,
bymekaargekom om vordering met kerkhereniginig te konsolideer. Hier is
die dokumente van die byeenkoms. (Die dokumente van die eerste
Achterberg-Konferensie verskyn in die volgende seksie.)
Konsensusverslae van
Taakspanne
Na afloop van Achterberg 1 is vier taakspanne gevorm wat
konsensusverslae vir Achterberg moes formuleer. Hierdie verslae is
tydens Achterberg 2 bespreek. Hier volg die konsensusverslae:
Gesamentlike ondernemings
Toekomstige kerkmodel
Verslag - Versoening
Belydenisgrondslag
Die uitgebreide moderamens van die
vier kerke van die Familie van NG Kerke, saam met die moderature van al die
streeksinodes, het van 6-8 November 2006 te Achterbergh, Krugersdorp, bymekaar
gekom om die proses van kerkhereniging te loods. Hier is die dokumente van
daardie byeenkoms.
Gesamentlike verklaring /
Joint
declaration
Sakelys
Openingsrede van prof Thias Kghatla, moderator VGKSA
Voorlegging namens die VGKSA deur prof Thias Kghatla
Voorlegging NGK: Besluit Algemene Sinode 2004 re kerkhereniging
Voorlegging NGKA
Voorlegging RCA
Diensgetuienis verenig al 4 kerke
Kernwaardes
Die Algemene Sinode
het 'n
brosjure
(450Kb) gepubliseer om vrae wat dikwels opduik te beantwoord.
In 2004 het die
Algemene Sinode 'n gedetailleerde
besluit oor kerkhereniging geneem.
Hierdie besluit is rigtinggewend vir die NG Kerk se hantering van die
kerkherenigingsproses.
Skrywe Moderamen Algemene Sinode aan Gemeentes re konsultasie oor
kerkhereniging - 18 Maart 2008
Verklaring Esselenpark
2006 Hierdie rigtinggewende
verklaring is uitgereik na aanleiding van 'n besondere vergadering tussen die
Moderamen van die Algemene Sinode van die NG Kerk en VGKSA in Junie 2006. Lees
hier onder andere wat met organiese kerkhereniging bedoel word.
Verklaring Bloemfontein
2006 Hierdie is 'n verkorte
notule van die ontmoeting tussen die moderamen van die VGKSA, NGK, NGKA en RCA
in Bloemfontein in 2006 waar al vier die kerke hulself verbind het tot die skep
van 'n proses van kerkhereniging.
VGK Algemene Sinode
2008 : Homoseksualiteitverslag
Lees die
verslag oor homoseksualiteit wat in 2008 by die VGK se Algemene
Sinode te Hammanskraal gedien het. Dit beredeneer dié verskynsel o.a.
aandie hand van die Belhar-Belydenis. Na aanleiding van hierdie verslag
het die VGK besluit om 'n studiegroep saam te stel wat ook 'n anti-gay
standpunt sal formuleer.
Algemene Sinode 2002
Hierdie verslag oor homoseksualiteit het in
2002 voor die Algemene Sinode in Pretoria gedien (dit is 'n
uittreksel uit die verslag van die Algemene Kommissie vir Leer en
Aktuele Sake).
Algemene Sinode 2004
'n Verdere verslag oor homoseksualiteit is in
2004 aan die Algemene Sinode te Hartenbos voorgelê.
Besluite 2002 en 2004
Die Algemene Sinodes van 2002 en 2004 het na
aanleiding van die verslae pertinente besluite oor homoseksualiteit
en die Christelike huwelik geneem.
Huwelikswet
Voorlegging Huwelikswet
Die moderamen van die Algemene Sinode het in
Oktober 2006 'n voorlegging aan die Parlementêre Portefeuljekomitee
oor die Huwelikswet gedoen.
Verduidelikende verklaring Huwelikswet
Gegewe die omstrede aard van die voorlegging
aan die Portefeuljekomitee, het die moderamen 'n verklaring
uitgereik waarin gesê word niemand kan die Algemene Sinode se
standpunt oor die Christelike huwelik wysig nie, en dat dit
voorlegging aan die Portefeuljekomitee oor die Huwelikswet dit ook
nie gedoen het nie.
Brief van Moderamen AS rakende voorlegging Huwelikswet
Die dagbestuur van die
Moderamen Algemene Sinode het na afloop van sy byeenkoms aan die begin
van 2007 verskoning gevra vir bepaalde formulerings in die voorlegging
oor die Huwelikswet. Hierdie brief is geformuleer na aanleiding van twee
groepe wat om 'n antwoord gevra het, maar word algemeen bekendgestel
omdat dit belangrik is vir alle lidmate om daarvan kennis te neem.
Verslag van die Algemene Kommissie vir Leer en Aktuele Sake (AKLAS)
aan die Algemene Sinode 2002 (610kb)
Besluiteregister van die Algemene Sinode 2002
Besluiteregister van die Algemene Sinode 2004
Verklaring oor die Nuwe Hervorming 2003
Afrikaanse teks van die Belydenis van Belhar
Teks van die Belydenis van Belhar in Afrikaans, Engels en Xhosa met
'n uitleg ook in al drie tale.
Belhar: Yesterday, Today and Tomorrow - Prof Thias Kghatla
Klik
hier vir skakels na die volgende notules:
● Sinodale Kommissie
● Sinodale Kommissie Dagbestuur
● Ad hoc Moderatuursvergaderings
Nota: Hierdie
dokumente geniet wagwoordbeskerming. Indien jy 'n lid van een van
hierdie vergaderings is, kan jy
aansoek doen vir die gebruikersnaam en wagwoord.
Klik
hier vir
skakels na die Notules van die UK Konvent vir Eenheid
Beide die Kaaplandse en Oos-Kaaplandse notules word ingesluit.
|