Leraars

Pinkster 2016

VBO-Register – Oos-Kaapland

1.  Klik die skakel hieronder om die Sinodale VBO-rekords te besigtig. Rig enige navrae aan die Direkteur Sinode, ngk.ooskaap@gmail.com.

2.  Let wel dat leraars ook by ander VBO-diensverskaffers VBO-punte kon verdien. In daardie geval sal die punte nie op onderstaande rekords gereflekteer word nie.

VBO-Register – By ander Sinode / Diensverskaffers

Hier is die punte soos ontvang van die Algemene aakspan Predikantesake

Week van Gebed

Print Friendly, PDF & Email