Mentorskap

Kursus oor Mentorskap

INSTRUKSIES VIR KURSUSGANGERS

Keirsey-vraelys

1. Laai die Keirsey-vraelys af, en druk dit op papier uit. Voltooi die vraelys en bring dit saam na die kursus. Ons begin feitlik dadelik daarmee werk.
Instruksie: Regsklik op die skakel hieronder, waarop ‘n keuselys sal verskyn, kies “Save target as…” (of die ekwivalent afhangende van die webleser wat jy gebruik).

Handleiding

2. Laai die volgende dokumente op jou hardeskyf af, en lees dit net op jou skerm deur. Jy sal ‘n hardekopie by die kursus ontvang. Die materiaal sal hoofsaaklik as gelese beskou word – daarom is dit noodsaaklike voorbereiding dat jy dit vooraf deurlees.
Instruksie: Om af te laai, regsklik jy telkens op die skakel hieronder en kies “Save target as….” (of ekwivalente keuse, afhangende van jou webleser):

Print Friendly, PDF & Email