NGK Oos-Kaapland
2010/02/07 by Danie Mouton
No Comments »
Missie
Die NG Kerk in Oos-Kaapland begelei gemeentes en ringe, en bou hulle kapasiteit, om deur ‘n proses van geestelike onderskeiding God se roeping te ontdek en uit te voer.
Visie
Die NG Kerk in Oos-Kaapland is een, heilige, algemene Christelike kerk, die gemeenskap van die heiliges.
Meer informasie is beskikbaar op die sinode se webblad by http://www.ngkok.co.za
Posted in:

