Ringsprojekte: Toekennings vir 2016-17
Die Sinodale Kommissie het op 26 November 2015 die toekennings van fondse vir 2016-17 vir ringsprojekte gefinaliseer. Klik hier om die projekte en toekennings te besigtig.
Die Sinodale Kommissie het op 26 November 2015 die toekennings van fondse vir 2016-17 vir ringsprojekte gefinaliseer. Klik hier om die projekte en toekennings te besigtig.
Na afloop van die eerste vergadering van die Algemene Sinode se Moderamen (16-18 November 2015) gesels Nelis Janse van Rensburg en Dirkie van der Spuy oor die prioriteite van die NG Kerk en die implikasie van ‘n appèl teen die Algemene Sinode se besluite oor selfdegeslagverhoudings.
Die Moderamen van die Algemene Sinode het die volgende mediaverklaring uitgereik na sy vergadering op 16-18 November 2015. Dit handel onder andere oor appèlle wat ontvang is teen die Algemene Sinode 2015 se besluite oor selfdegeslagverhoudinge: 18 November 2015 Die Moderamen van die Algemene Sinode het van 16-18 November 2015 in Kemptonpark vergader. Die vergadering het in ’n positiewe gees […]
Die datum vir die volgende gewone vergadering van die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland is bepaal vir 31 Oktober tot 3 November 2016. Die vergadering vind by die Willows konferensiesentrum en vakansieoord te Port Elizabeth plaas.