#imagine 2016 is aan die gebeur!

#imagine 2016 vind vanjaar van 1 tot 3 April by die Mentors Country Estate, Jeffreysbaai, plaas. Die #Imagine2016 komitee is reeds hard besig om te beplan aan hierdie jaar se FEES-telike Byeenkoms. Verlede jaar het ongeveer 700 tieners die fees in die Oos-Kaap bygewoon en ons sal graag hierdie jaar die totaal wil verdubbeld. Daarvoor het ons u hulp baie […]