Dag van Verootmoediging en Gebed vir Reën : 11 Desember 2016

Ons is bewus van baie gemeentes wat deurlopend voorbidding doen vir die enorme omvang van die droogte, die leed en ekonomiese rampspoed wat dit meebring, en vir die uitkoms van reën. Nogtans vra ons hiermee alle gemeentes in Oos-Kaapland om Sondag, 11 Desember 2016 as ‘n Dag van Verootmoediging en Gebed vir Reën in te rig. Ons beleef die droogte […]