Biddag vir Onderwys : 12 Februarie 2017

Die Biddag vir Onderwys val vanjaar op 12 Februarie. Skole het die ondersteuning van gemeentes broodnodig. Die NG Kerk het ‘n kosbare geskiedenis van betrokkenheid by die onderwys. Gemeentes word gevra om tydens eredienste op 12 Februarie aandag te gee aan die belangrike saak. Sake waarvoor voorbidding gedoen kan word is: Die minister van Onderwys en plaaslike onderwys-strukture Dankbaarheid vir […]

#imagine 2017: Wat gaan gebeur en waarom moet gemeentes jongmense stuur?

Ds Barbara-Mari Swarts (PE-Lorraine-gemeente) en ds Deon Els (Kraggakamma-gemeente) van die Oos-Kaapse #imagine reëlingskomitee vertel meer oor die 2017-byeenkoms wat van 18-21 Maart 2017 te Mentorskraal, Jeffreysbaai plaasvind. Hulle beantwoord ‘n paar vrae: Een: Wat gebeur alles by #imagine-2017? Twee: Waarom moet gemeentes hulle jongmense en jeugspanne stuur? Drie: Wat was #imagine se impak in die verlede op jongmense, gemeentes […]