Oorbrug die kloof tussen ryk en arm

Die NG Kerk ontwikkel inisiatiewe om lidmate te help oorbrug aan die kloof tussen ryk en arm. Die infografika hieronder vertel die verhaal. Die aksie word op grond van drie insette beplan: Eerstens is gesprek met ekonome gevoer (prentjie links bo) , wat gesê het roepingsbewuste lidmate is die kerk se grootste bate. Onderwys, vaardighede en vennootskappe met ander rolspelers […]

Ring van PE-Wes inspireer lidmaat

Knight Mali, lidmaat van die NG Blouwaterbaai Familiekerk, vertel aan ds Johan van Zyl hoe die onlangse ringsitting van die Ring van PE-Wes hom inspireer. Knight vertel wat hy van die vergadering waardeer en hoe hy wil deelneem aan die doelstellings van die ring: