14 Nov2017
Wat is moontlik in ‘n klein plattelandse gemeente?
Hier is ‘n wonderlike verhaal wat toon wat in ‘n klein, plattelandse dorp moontlik is. Dit gaan oor Touwsrivier:
Hier is ‘n wonderlike verhaal wat toon wat in ‘n klein, plattelandse dorp moontlik is. Dit gaan oor Touwsrivier:
‘n Liturgiese voorstel vir ‘n biduur op 8 November 2017 is hier beskikbaar (wanneer jy op die skakel klik, laai die MS-Word dokument na jou hardeskyf af). Klik ook hier vir die grafika.