Konferensie oor dissipelskap met Francois Carr

  NG KERK SHERWOOD: DISSIPELSKAP KONFERENSIE 4 MAART – 7 MAART 2018 Spreker: Dr Francois Carr Plek:      NGK Sherwood Datum:  4 – 7 Maart 2018 Adres:    h/v Walker- & Devon Weg Sherwood Program: Tema: ‘n Volgeling in Aksie Sondag 3 Maart            18:30    Kom Kyk Maandag 4 Maart        19:00    Kom en Volg My Dinsdag 5 Maart          19:00    Kom en Wees net by […]