Gebedsgids vir Ramadan (16 Mei tot 14 Junie 2018)

Moslems vier vanjaar hul heilige maand van Ramadan van 16 Mei tot 14 Junie 2018. Die Netwerk vir Getuienis het ‘n Gebedsgids vir Ramadan saamgestel. Dit is in twee formate beskikbaar: In die eerste formaat volg die bladsye gewoonweg op mekaar – klik hier om formaat 1 af te laai. In die tweede formaat is die bladsye so geplaas dat […]