Die NG Kerk en grondhervorming – 15 Augustus 2018

 Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die jongste Algemene Sinode, skryf op grond van die jongste stand van die grondhervormingsgesprek: Die debat oor grondhervorming is vir baie mense, maar veral ons boere, baie ontwrigtend. Die storielyn wat deur mnr. Julius Malema en ander geskep is dat witmense die grond waarop hulle boer, gesteel het, is gewoon vals. Die NG […]

Gratis hulpbronne vir jeugbediening

Algoa Gemeenskapskerk het ‘n blog met baie hulpbronne. Gaan lees gerus hier oor hierdie gemeente en loer hieronder na alles wat by hulle beskikbaar is. Die gemeente skryf hulle eie Sondagskool- en kinderkerklesse wat alles gratis op die Blog beskikbaar is. Hulle het ook ‘n klomp ander hulpbronne – meestal in Afrikaans – wat ook gratis afgelaai kan word Hier is die […]