Help só slagoffers van Sikloon Idai

Tans is daar heelwat navraag oor die wyse waarop ‘n bydrae gelewer kan word om die nagevolge van sikloon Idai in Mosambiek aan te spreek. Ons weet baie lidmate en gemeentes wil ‘n verskil help maak, maar wil weet dat hulle bydrae by mense in nood uitkom. Die NG Kerk is in ‘n formele verhouding met die Gereformeerde Kerk in […]