Hoe lyk die toekoms van die NG Kerk? Jou opinie maak saak.

Die NG kerk  is by ‘n kritiese draaipunt in sy lang geskiedenis. Die wêreld om ons en die kerk self is besig om diep veranderings te ondergaan en dit is nodig dat ons besluite sal neem wat gaan oor die koers en rigting van die NG kerk. By die volgende vergadering van die Algemene Sinode in Oktober gaan ons nadink […]