Pinksterreeks 2020 nou beskikbaar

Die Pinksterreeks vir 2020 is voorberei te midde van die ontstellende gebeure rondom die Koronavirus. Ons is almal skielik in groot onsekerheid gedompel; al waarvan ons skynbaar seker kan wees is dat ons wêreld dramaties aan die verander is – en dalk ook permanent so! Wat dit alles vir ons inhou, weet ons nog nie. Maar ons besef skielik weer […]