Grens.Pos – Nr 20 – 26 Junie 2020

Klik HIER om Grens.Pos te lees. Hoogtepunte in hierdie uitgawe 2020 is hard. En die tsunami kom nou. Lees hoe Stephan Joubert ons troos met die wete dat elke jaar hard is, maar dat God elke dag met sy teenwoordigheid vul Hoe bedien PE-Lorraine gemeente digitaal? Vandag leer ons by hulle. PE-Sonheuwels het ‘n heerlike inry-erediens gehou. Die gemeente is […]

Grens.Pos – Nr 19 – 18 Junie 2020

KLIK HIER om Grens.Pos te lees In hierdie uitgawe Hoe preek mens in ‘n tyd van krisis? Wat sê jy, en hoe help prediking geloof aanwakker? Uitstaande teoloë soos Walter Brueggeman en Tom Long voer gesprek. Die SA Raad van Kerke, wie se hoof- uitvoerende amptenaar ‘n adviespaneel oor Covid-19 lei, vra gemeentes om sewe praktyke teen die verspreiding van […]

Span saam om koers van infektering te verlaag – SA Raad van Kerke

Alle Christene in SA moet dringend saamspan om die infekteringskoers in SA te verlaag. Hiervoor moet ‘n formele platform vir samewerking geskep word. Projeksies dat sowat 40 000 tot 45 000 persone teen November 2020 in ons land kan sterf moet gesystap word. So skryf eerw Malusi Mpumlwana, algemene sekretaris, van die SA Raad van Kerke (SARK) in ‘n skrywe […]

Vlak 3: Sinvolle regulasies vir eredienste

Die regering se regulasies vir eredienste onder Vlak 3 van inperking maak werklik sin en verdien daarom om nagekom te word. Die groot drywers van infektering – te veel mense te naby aan mekaar wat vryelik met mekaar praat (en saam sing) kan infektering aanhelp. Die regulasies spreek dit gedetailleerd aan. In Engels praat mens van die drie C’s wat […]