Eerste vrouepredikant in die NG Kerk vertel haar verhaal

Dr Gretha Heymans, predikant van die NG Kerk Reddersburg, is op 20 Maart 1994 as die eerste vroue-predikant in die NG Kerk bevestig. Sy het onlangs haar moeisame reisverhaal na die gemeentbediening, waarin baie onbegrip en teenstand oorkom moes word, vertel. Die Algemene Sinode het die vrou in Oktober 1990 tot die amp van predikant toegelaat. Heymans is in November daardie […]

Bid vir Myanmar

Vyf mense, onder andere ‘n 19-jarige vrou is dood en honderde aangehou in uitgebreide protesaksie in Myanmar na afloop van ‘n militêre staatsgreep. Die staatsgreep volg op ‘n algemene verkiesing waarin Aung San Suu Kyi en haar NLD party weereens as leier verkies is. Die weermag het die opposisie ondersteun en eis dat die verkiesing herhaal word as gevolg van […]

Grens.Pos 25 Februarie

In hierdie uitgawe “Ek kies steeds vir geloof” – prof Anton van Niekerk Agtergrond vir die Wêreldbbiddag vir Vroue op 5 Maart 2021 Die geheim vir ‘n flinker brein lê in jou boep (of die afwesigheid daarvan) Oom Andries Fourie, die “goeie ou soort en pastorievriend van formaat” vier sy 81ste verjaardag in die Noorsdoringveld van Jansenville – in 1929 […]