Dit is die ware opdrag van die kerk!

Die CLF se jongste publikasie Dít is die ware opdrag van die kerk!, is saamgestel deur Ds JWM Hartney. Dít is die ware opdrag van die kerk! is ‘n tydige en broodnodige publikasie. Dit vertel die verhaal van die pad wat veral die Verenigde Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika, maar ook die NG Kerk-familie, geloop het om te groei tot ‘n […]

Die pad tussen Hogsback en Keiskammahoek

Dis ’n pad in die Oos-Kaap wat twee kontrasterende wêrelddele verbind, skryf prof Andries Bezuidenhout, sosioloog van Fort Hare Universiteit vandeesweek in Vrye Weekblad. Aan die een kant is die deel wat aan die plaaslike en internasionale toerismebedryf bekend is, en aan die ander kant ’n vervalle deel, maar waar openbare werke besig is om aan mense ’n inkomste te […]

Grens.Pos 28 Mei 2021

In hierdie uitgawe Kort, praktiese oorsig oor die wet op die beskerming van persoonlike inligting “Die klip in Lisa se borskas” is ‘n insiggewende kinderverhaal oor die verwerking van verlies Praktiese hulpbronne wat gemeentes bemagtig om verlies deur storie-vertel te help hanteer Kom luister saam hoe die formidabele Frank Chikane aanlyn leiding gee aan die kerk Leraars en beroepe Lees […]

Agt sleutels tot vaderskap wat ‘n verskil maak

Gemeentes word aangemoedig om vanaf 2022 aandag te gee aan vaderskap, aan die hand van Heartlines se projek Fathers Matter en die materiaal wat tans hiervoor ontwikkel word. Die projek wil die positiewe teenwoordigheid van mans in die lewe van kinders bevorder. Heartlines het uitgebreide navorsing oor vaderskap gedoen, en begrond Fathers Matter as projek in die volgende agt sleuteltemas: […]