Hoe tuinmaak in die gemeenskap ‘n lewe (nee, baie lewens) verander het

Hierdie artikel het in The Herald van 5 Julie 2021 verskyn: It starts with ONE small step. Corinne Calder God certainly changed the trajectory of the road that He had me walking along during 2020. The new decade saw me lost, without purpose and disconnected from my neighbours. Add an unprecedented pandemic! What could God do with this? Lockdown changed […]

Geliefde ds Alwyn Griebenow oorlede

‘n Bekende en geliefde leraar van Despatch, ds Alwyn Griebenow, is op 16 Julie 2021 op die rype leeftyd van 85 jaar oorlede. Hy en sy eggenote, me Muntie Griebenow, het vyf kinders en verskeie kleinkinders.