Sakelys vir Oos-Kaaplandse Sinode 2016 beskikbaar

NGK-OK 2016- Voorblad 5mm bleedDie Sakelys / Agendaboek vir die Twaalfde Vergadering van die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland word hiermee digitaal gepubliseer.

Die vergadering vind van 31 Oktober tot 3 November 2016 by die Willows-Konferensiesentrum naby Port Elizabeth plaas.

Klik hier om die Sakelys / Agenda af te laai. Die papiergebaseerde Sakelys word aan die begin van Oktober na kerkkantore gepos vir die aandag van afgevaardigdes.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply