Nuus
Agt sleutels tot vaderskap wat ‘n verskil maak

Agt sleutels tot vaderskap wat ‘n verskil maak

Gemeentes word aangemoedig om vanaf 2022 aandag te gee aan vaderskap, aan die hand van Heartlines se projek Fathers Matter en die materiaal wat tans hiervoor ontwikkel word. Die projek wil die positiewe teenwoordigheid van mans in die lewe van kinders bevorder.

Heartlines het uitgebreide navorsing oor vaderskap gedoen, en begrond Fathers Matter as projek in die volgende agt sleuteltemas:

  1. A father’s responsibility is more than providing money.
  2. Women should encourage fathers to play a positive role in their children’s lives.
  3. A father’s involvement can act as a protective factor and promote well-being for children.
  4. Shared decision-making and good communication between parents is essential for the wellbeing of their children.
  5. Caring and carework for children can be learned by both men and women. Skills in parenting build confidence.
  6. There is improved social, health and educational outcomes when there is shared attachment especially in the first 1000 days
  7. Social fathers can make a positive difference in the raising of children.
  8. Supportive social networks such as the church can promote healing for people who have a “father wound”

Van die materiaal wat ontwikkel word, sluit ses TV flieks in, ‘n module vir groepsgesprekke oor vaderskap wat oor vyf weke strek, en webgebaseerde hulpmiddels vir vaders.

Hier is ‘n reeks Powerpointskyfies wat die agt beginsels toelig. Hier is meer info en bronne.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.