POPIA-Handleiding vir gemeentes beskikbaar
Die argivaris en aktuaris het opdrag gekry om ‘n handleiding saam te stel oor die hantering van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI-ACT (Protection of Personal Information Act, daarom kortweg bekend as POPIA). Die eerste uitgawe van die Handleiding vir gebruik deur kerkkantore is nou op ons sinode se webblad beskikbaar in PDF of MS […]