Biddag vir Reën : 15 November 2015

Die NG Kerk het na raadpleging, met die Familie van Kerke en kerke verteenwoordig deur die Tussenkerklike Raad, ooreengekom op ‘n gesamentlike Biddag vir Reën op Sondag 15 November.
Gemeentes word versoek om tydens die erediens geleentheid te gee vir voorbidding.
Groot dele van ons land is vasgevang in ‘n knellende droogte wat mens en dier raak.
Mag die Skeppergod vir ons uitkoms gee!

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply