NUUS

Hoe om in hierdie tyd gemeente te wees

“Ons lewe is gekenmerk deur inperkings, regulasies en die ontneming van ons vryhede. Ook binne ons Ringsgebied het mense siek geraak en sommige het gesterf. Sommer baie naby aan ons het Ds. Strauss de Jager sy vrou Augusta aan die dood afgestaan. Daarom gedenk ons ook die lewens van lidmate in ons gemeentes wat gesterf het of wat familie en […]

How then should we vote in November?

By Danie Mouton – this article was first published in The Herald on Monday, 11 October 2021 Casting a vote is one of the most important responsibilities of a South African citizen. By voting (or not voting) we shape the future of our society because we put people in extremely responsible positions. We have a responsibility to ensure that the […]

Nuwe moderatuur verkies

Die Sinode van Oos-Kaapland het op die eerste dag van sy aanlyn-vergadering ‘n nuwe moderatuur aangewys. Dr Chris van Wyk van Somerstrand-gemeente is as moderator verkies. Van Wyk het voorheen reeds vir twee termyne as moderator gedien. Die verkiesing was die uitkoms van die werp van die lot na die aanroep van die Naam van die Here, soos die kerkorde […]

Jaarboek van NG Kerke beskikbaar vir 2022

Die Jaarboek 2022 is nou te koop.Beperkte eksemplare beskikbaar!Plaas jou bestellings vandag nog om teleurstelling te voorkom.1-3 BOEKE teen R385 elk4+ BOEKE teen R365 elkCD teen R295 elkBOEK EN CD teen R455 per stelDie Jaarboek bevat die sinodale, rings-, gemeente- en predikante-inligting van die NG Kerk, NG Kerk in Afrika, Reformed Church in Africa en familiekerke in die buiteland.Jaarboek van […]