Biddag vir Reën : 15 November 2015
Die NG Kerk het na raadpleging, met die Familie van Kerke en kerke verteenwoordig deur die Tussenkerklike Raad, ooreengekom op ‘n gesamentlike Biddag vir Reën op Sondag 15 November. Gemeentes word versoek om tydens die erediens geleentheid te gee vir voorbidding. Groot dele van ons land is vasgevang in ‘n knellende droogte wat mens en dier raak. Mag die Skeppergod […]