Innoverende groen eko-muur vir Afrika

Die Great Green Wall is ‘n beweging onder leiding van Afrikane wat poog om ‘n natuurwonder van epiese proporsies te skep – die plant van ‘n massiewe muur van droogtebestande akasia-bome wat 8 000km oor die hele breedte van die vasteland sal groei. Na afloop van die One Planet Summit for Biodiversity wat op 11 Januarie virtueel in Parys gehou […]