Earth Now beeld ekologiese data uit

Laai gerus die Earth Now-app van Nasa gratis van die Playstore of Appstore af wat wesenlike inligting oor die gesondheid van ons planeet verskaf, soos: die temperatuur van die atmosfeer verspreiding en konsentrasie van koolstofdioksied verspreiding en konsentrasie van koolstofmonoksied gravitasieveld om die aarde osoonlaag vlak van die see die grond se vog- en soutkonsentrasie konsentrasie en verspreiding van waterstof […]

Vanjaar vier ons Aardedag op 22 April

Hierdie week vind die jaarlikse Aardedag plaas op Donderdag 22 April. Aardedag is ‘n beweging wat al vir meer as 50 jaar bestaan; die eerste Aardedag is al in 1970 gevier. Aardedag se missie is om diversiteit, opvoeding en ‘n wêreldwye omgewingsbeweging te aktiveer. Tans is dit die grootste omgewingsbeweging wat met meer as 75,000 vennote saamwerk in meer as […]

‘n Praktiese, lekker manier om die evangelie te deel, ook met jongmense

Verskeie gemeentes gebruik die Alpha-kursus vir hulle lidmate, vir jeugbediening, in kategesegroepe of vir evangelisasie. Dr Chris van Wyk van Somerstrand vertel hoe Alpha gebruik kan word en waar die kursusmateriaal (gratis) beskikbaar is:   Alpha fokus op die groot lewensvrae oor geloof in ‘n informele en vriendelike omgewing. Nicky Gumbel van Holy Trinity Brompton het Alpha die afgelope drie dekades […]

Grens.Pos 15 April 2021

In hierdie uitgawe Die Alpha-kursus beskik oor pragtige pasgemaakte materiaal waarmee gemeentes Alpha vir die jeug of vir volwassenes kan aanbied – hier is wenke Waarom groei die Nones (kerklik onverbonde persone) in Suid-Afrika? ‘n Leser deel haar ervaring Kom ons vier Aardedag op 22 April en raak ekologies ingelig met Nasa se Earth Now-app Ontmoet ds Mias Nortier van […]