Covid-19

Op hierdie bladsy verskyn hulpmiddels en kommunikasie aan gemeentes oor die impak van die koronavirus, SARS-CoV-2, wat die siekte Covid-19 veroorsaak.

Oor die Koronavirus

Permitte

Permitte vir Berading: Minister Nkosazana Dlamini Zuma het op 28 Mei 2020 aangekondig dat “religious counselling” as ‘n noodsaaklike diens erken word. Permitte vir godsdienstige berading is beskikbaar in PDF of MS-Word-formaat.

Vlak 3 en 4 Permitte vir die toelaatbare beweging van gemeentelike personeel moet verkieslik deur die voorsitter van die kerkraad onderteken word, en is beskikbaar in PDF of as MS Word-dokument.

Hulpbronne vir gemeentes en gesinne

Skrywes aan gemeentes rondom Covid-19

Die skrywes word só geplaas dat die jongstes bo-aan die lys verskyn:

Staatskoerante met regulasies

Tersaaklike staatskoerante word in skrywes aan gemeentes aangehaal. Vir ons doel is die belangrike regulasies in die volgende staatskoerante:

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.