Covid-19

Op hierdie bladsy verskyn hulpmiddels en kommunikasie aan gemeentes oor die impak van die koronavirus, SARS-CoV-2, wat die siekte Covid-19 veroorsaak.

Oor die Koronavirus

Permitte

Permit vir noodsaaklike diens, geldend vanaf 11 Januarie 2021. Beskikbaar in PDF of MS-Word-formaat.

Skrywes aan gemeentes rondom Covid-19

Die skrywes word só geplaas dat die jongstes bo-aan die lys verskyn:

Staatskoerante met regulasies

Tersaaklike staatskoerante word in skrywes aan gemeentes aangehaal. Vir ons doel is die belangrike regulasies in die volgende staatskoerante:

Hulpbronne vir gemeentes en gesinne

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.