Nuus
Daaglikse Covid-statistiek vir infektering in Oos-Kaapse distriksmunisipaliteite

Daaglikse Covid-statistiek vir infektering in Oos-Kaapse distriksmunisipaliteite

Vir geruime tyd is Covid-statistiek slegs vir die Provinsie Oos-Kaap in geheel gepubliseer. Sedert Julie 2021 word die syfers egter daagliks vir elke metropool en distriksmunisipaliteit opdateer. Dit is dus moontlik om te sien wat in Buffalo City, Nelson Mandelabaai of elders in die provinsie gebeur.

Klik gerus gereeld op hierdie skakel om te sien hoe dinge met Covid in jou omgewing staan.

By die skryf hiervan (middel Augustus 2021) is gevalle steeds besig om in die Oos-Kaap te styg. spesifiek ook in Nelson Mandelabaai en die omliggende Sarah Baartman-distrik. die golf van die derde vlaag is stadig maar seker om in die provinsie te breek.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.