Nuus
Die pad tussen Hogsback en Keiskammahoek

Die pad tussen Hogsback en Keiskammahoek

Dis ’n pad in die Oos-Kaap wat twee kontrasterende wêrelddele verbind, skryf prof Andries Bezuidenhout, sosioloog van Fort Hare Universiteit vandeesweek in Vrye Weekblad.

Aan die een kant is die deel wat aan die plaaslike en internasionale toerismebedryf bekend is, en aan die ander kant ’n vervalle deel, maar waar openbare werke besig is om aan mense ’n inkomste te bied deur uitgebreide programme. Dié projekte ondersteun onder meer groentetuine in gemeenskappe en lei mense op om op ’n ekologies verantwoordelike manier te bou.

Mens verstaan sommer die Oos-Kaap veel beter as jy hierdie artikel lees – klik hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.