Nuus
Digitale bediening is nie ‘n tydelike maatreël nie, maar nuwe begin

Digitale bediening is nie ‘n tydelike maatreël nie, maar nuwe begin

Covid-inperkings het nie die “Pause”-knoppie gedruk wat gebruiklike eredienste betref nie, maar eerder die “Reset”-knoppie, het prof Stephan Joubert onlangs gesê in ‘n bespreking wat opgebou het na die tien “digitale gebooie” wat hy vir homself opgestel het.

“Die werklikheid het onherroeplik verander. Mense se brein het verander … Digitaliteit verander jou brein,” het die gewilde skrywer en digitale voorloper verduidelik. Daarom kan kerke na Covid nie bloot maar weer teruggaan na hoe dinge was nie.

Lees hier hoe Kerkbode oor Joubert se voordrag berig.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.