Nuus

Eerste vrouepredikant in die NG Kerk vertel haar verhaal
Dr Gretha Heymans, predikant van die NG Kerk Reddersburg, is op 20 Maart 1994 as die eerste vroue-predikant in die NG Kerk bevestig. |
Sy het onlangs haar moeisame reisverhaal na die gemeentbediening, waarin baie onbegrip en teenstand oorkom moes word, vertel. |
Die Algemene Sinode het die vrou in Oktober 1990 tot die amp van predikant toegelaat. Heymans is in November daardie jaar gelegitimeer, 4 jaar nadat sy klaar studeer het. |
Lees haar verhaal hier. |
Danie
0