Gebed vir die verkiesing, Sondag 31 Julie, by die Pier, Hobiestrand
Sondag, 31 Julie, bid ‘n groep gelowiges om 16:00 saam by die pier te Hobiestrand, spesifiek vir ons land en die verkiesing. Almal is welkom om by hulle aan te sluit! Jy kan gerus hierdie video met vriende deel om hulle ook te nooi:
Danie
0