Nuus

Gebedsgids vir gebruik tydens Ramadan
Die Jerigo Mure Gebedsnetwerk laat weet hul 30-dae-gebedsgids vir Ramadan is pas beskikbaar:
Ramadan, ‘n vastyd vir 30 dae, is een van die vyf pilare van Islam. Honderdduisende Christene bid wĂŞreldwyd gedurende Ramadan vir Moslems. Ons gebede is dade van liefde vir Moslems – ons dra hul laste, toon begrip vir hul kommer and tree namens hulle by God in.
Gebruik gerus die gebedsgids as gemeente.
Magdel Mouton
0