Gebedsgids vir Ramadan (16 Mei tot 14 Junie 2018)

Moslems vier vanjaar hul heilige maand van Ramadan van 16 Mei tot 14 Junie 2018.

Die Netwerk vir Getuienis het ‘n Gebedsgids vir Ramadan saamgestel. Dit is in twee formate beskikbaar:

  • In die eerste formaat volg die bladsye gewoonweg op mekaar – klik hier om formaat 1 af te laai.
  • In die tweede formaat is die bladsye so geplaas dat die boekie rug-aan-rug gefotostateer kan word, en dag gevou word, sodat dit klein A5-groot boekie vorm. Klik hier om formaat 2 af te laai.
Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.

Leave a Reply