Gemeentes se reaksie op Covid-19 ‘n inspirasie
Gemeentes se reaksie op die Covid-19 pandemie is ‘n inspirasie. Gemeentes benut die talle digitale opsies om die evangelie te verkondig. Maar, dit is veral die diensbaarheid, vorming van netwerke, gemeenskapsgerigtheid en onselfsugtigheid van gemeentes wat ‘n mens diep raak. So vertel ds Nelis Janse van Rensburg in die hierdie video:
Danie
0