Nuus

Gesprek oor rou en treur in gemeentes
Pat Keifert, Mark Love, Beth Horsch en Nathan Pickard van die Church Innovations Institute gesels in hierdie webinaar oor plaaslike gemeentes en hul rou tydens Covid-19. Die gesprek raak temas aan wat van die uiterste belang vir gemeentelike leiers is. Klik hier om daarna te kyk.
Hierdie is die eerste in ‘n reeks van vier webinaars waarin praktiese uitdagings vir gemeentes aangespreek word. Die volgende vind op 20 Oktober plaas en handel oor konflik. Op 10 November word oor geloofsonderskeiding gesels, en op 1 Desember oor aanpassende verandering. Klik hier om te registreer.
Magdel Mouton
0