Nuus
Geweef deur God vir ‘n tyd soos nou – belang van die Kolossensebrief vir die kerk vandag

Geweef deur God vir ‘n tyd soos nou – belang van die Kolossensebrief vir die kerk vandag

Prof Marius Nel het tydens die onlangse Oos-Kaaplandse Sinode die dagwydings uit die Kolossensebrief hanteer. Hy het sentrale temas uit Kolossense uitgelig en die tekste met mekaar vergelyk om aan te dui hoe belangrik die boodskap van hierdie brief vir die kerk vandag is.

Afgevaardigdes is diep getref en geïnspireer deur sy insette. Ons het verskeie navrae vir die dagwydings ontvang.

Prof Nel het sy aanbiedings (Powerpoints met sy stemboodskap of kommentaar daarby) aan ons beskikbaar gestel. Wanneer die Powerpoint vertoon word, speel die klank daarmee saam. Laai dit gerus by die skakels hieronder af. 

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.