Nuus
“God’s fool” – gratis nuwe fliek oor die lewe van Fransiskus van Assisi

“God’s fool” – gratis nuwe fliek oor die lewe van Fransiskus van Assisi

‘n Fliek oor die lewe en betekenis van Fransiskus van Assisi met ‘n gepaardgaande onderhoud met Richard Rohr is
tans gratis op Youtube beskikbaar

‘n Nuwe fliek oor die lewe van Fransiskus van Assisi en die betekenis daarvan vir moderne mense in ‘n verbruikerskultuur, “God’s Fool”, is deur The Color Green films vervaardig en is vir ‘n periode gratis op Youtube beskikbaar. Dit word vergesel van ‘n onderhoud met Richard Rohr, ‘n bekende Fransiskaan. Die film begin ongeveer vier minute in die video in, terwyl die onderhoud met Richard Rohr teen die einde geplaas word.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.