26 Mar2020
Grafika en logo’s om tydens inperking te gebruik
Die SA Raad van Kerke het pragtige (‘n woord wat mens met huiwering in hierdie konteks gebruik) logo’s ontwerp wat enigeen gerus kan gebruik vir kommunikasie tydens die inperking.
Gebruik dit konstruktief en opbouend.

Hier is skakel na die logo’s:
Trackback from your site.