Gratis hulpbronne vir jeugbediening
Algoa Gemeenskapskerk het ‘n blog met baie hulpbronne. Gaan lees gerus hier oor hierdie gemeente en loer hieronder na alles wat by hulle beskikbaar is.
Die gemeente skryf hulle eie Sondagskool- en kinderkerklesse wat alles gratis op die Blog beskikbaar is. Hulle het ook ‘n klomp ander hulpbronne – meestal in Afrikaans – wat ook gratis afgelaai kan word
Hier is die skakel na webblad.
Hier is die inhoud van die blog.
Danie
0