Nuus
Grens.Pos 13 Mei 2021

Grens.Pos 13 Mei 2021

In hierdie uitgawe

  • Maak slaggate ordentlik reg, skouer aan skouer met ander. Lees hoe dit gedoen kan word.
  • “Die NG Kerk is kleiner, met minder sosiale en politieke mag, maar gesonder”
  • Verdelende debatte en aanvalle word geloods op mede-gelowiges: “Luister liewer voor jy praat”, sê Frederick Marais
  • Kyk wie hou almal basaar, en waar jy pannekoeke en ander lekkerny kan gaan verorber – en dit vir ‘n goeie doel
  • Daar vind binnekort uitstekende VBO-geleenthede aanlyn plaas – lees meer hieronder

Lees die Grens.Pos hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.