Nuus
Grens.Pos 15 April 2021

Grens.Pos 15 April 2021

In hierdie uitgawe

  • Die Alpha-kursus beskik oor pragtige pasgemaakte materiaal waarmee gemeentes Alpha vir die jeug of vir volwassenes kan aanbied – hier is wenke
  • Waarom groei die Nones (kerklik onverbonde persone) in Suid-Afrika? ‘n Leser deel haar ervaring
  • Kom ons vier Aardedag op 22 April en raak ekologies ingelig met Nasa se Earth Now-app
  • Ontmoet ds Mias Nortier van Despath-Eendrag-gemeente
  • Skakel in by ‘n Padberaad en leer oor Vaderskap en hoe om dit te bevorder

Lees die Grens.Pos hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.