Nuus
Grens.Pos 18 Maart 2021

Grens.Pos 18 Maart 2021

In hierdie uitgawe

  • Padberade word vanjaar aanlyn gehou, hier is die datums en indeling
  • Ds Hermie Vermaak oorlede
  • Help jou omgewing skoonmaak – ‘n uitdaging aan elkeen van ons
  • Hartseer oor die dood van ‘n hond, kat of parkiet? Hier is ‘n gebed
  • Verskeie interessante VBO’s vind plaas, dalk veral een oor kollektiewe trauma (aanlyn)
  • Reik uit met (gratis) geloofsboeke van Bybel-Media, soos na ‘n tuiste vir seniors

Lees die Grens.Pos hier.

Print Friendly, PDF & Email
close
Teken in op Grens.Pos, ons e-nuusbrief
Ons hanteer jou data privaat en deel dit nie met buitestaanders nie.