Nuus

Grens.Pos 20 Mei 2021
In hierdie uitgawe
- Agt sleutels tot vaderskap wat ‘n groot verskil maak
- Moedig persone aan om te registreer vir immunisasie, vra die Dept van Gesondheid, eb verduidelik hoe die proses werk
- Kom bou saam met ander aan ‘n beter land en toekoms
- Verbreed jou geestelike en teologiese vermoë om in Covid-tyd te bedien
- Kyk na verskeie VBO-moontlikhede wat nou beskikbaar is
Lees die Grens.Pos hier.
Magdel Mouton
0