Nuus

Grens.Pos 23 April 2021
In hierdie uitgawe
- “Fathers matter” is tydens ons padberade bespreek – kyk hoe lekker het ons saamgesels, en volg die aanbieding op Youtube
- VBO-aanbieding geskud deur leraar se noodkrete toe inbreke hom aanval
- “Ons klein wonderwerkie is veilig gebore”
- Neels Jackson vertel hoe die kerk in sy drie dekades as kerksake-verslaggewer verander het
Lees die Grens.Pos hier.
Magdel Mouton
0