Nuus

Grens.Pos 5 Maart
In hierdie uitgawe:
- Algemene Sinode soek strukturele oplossings vir die geskil met die Moreleta Kairos Netwerk
- Kyk net hoe lekker hou Jansenville inry-kerk – met groot sukses!
- Heelwat gemeentes se inkomste styg tydens Covid-19 | Bakleiery by die kerk toe Polisie Covid-oortreders vasvat | Teologiese Gids vir lidmate oor Covid-19-immunisering | Oos-Kaapse kerke geloof vir ondersteuning tydens Covid-19
- Somerset-Oos het ‘n termynbepaalde vakature vir ‘n gekwalifiseerde brugpredikant
- Wat moet ons weet van die nuwe Popi-wet (beskerming van persoonlike inligting)?
Lees die Grens.Pos hier.
Magdel Mouton
0